My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

KwaZulu-Natal Kampplekke

Kilometers en kilometers goue strande, skouspelagtige bergreekse, die slagvelde en van die beste wildreservate en ongelooflike karavaan parke en kampeerterreine in die land, is dit duidelik dat KwaZulu-Natal die speelterrein van Suid-Afrika is.
Visit Kwa Rie Resort and Caravan Park
Visit Margate Caravan Park
Visit Silverstreams Caravan Park
Visit Marlon Holiday Resort
Visit Xaxaza Caravan Park
Visit Mountain Splendour Eco-Resort
Nuutste Oord Gradering
ATKV Drakensville Vakansieoord
KwaZulu-Natal, Bergville
Aantal Evaluering: 94
93   
1
Voltooi: 14 Jun 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 13
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Palm Tree Lodge
KwaZulu-Natal, Kosibaai
Aantal Evaluering: 3
3   
0
Voltooi: 14 Jun 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 0
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Port O Call Karavaanpark
KwaZulu-Natal, Trafalgar
Aantal Evaluering: 16
16   
0
Voltooi: 10 Jun 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 5
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
ATKV Natalia Strandoord
KwaZulu-Natal, Illovo Beach
Aantal Evaluering: 117
115   
2
Voltooi: 03 Jun 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 7
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Mountain Splendour Eco-Resort
KwaZulu-Natal, Winterton
Aantal Evaluering: 34
33   
1
Voltooi: 11 Mar 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 7
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 2

Kwazulu-Natal se natuurlik prag word beklemtoon deur die Drakensberge, hierdie skouspelagtige bergreeks is beslis 'n besoek reg deur die jaar werd. Talle top oorde is in die omgewing beskikbaar wat aan al jou vereistes sal voldoen.

In die asemrowende Drakenberg bergreeks, kan besoekers van dié skouspelagtigste uitsigte, tesame met opwindende staproetes geniet, daar is ook talle sport aktiwiteite soos gholf, perdry en tennis, om net 'n paar te noem. 

Die KwaZulu-Natalse kus is reg deur die jaar 'n vakansie speelgrond met sonnige dae, 'n blou oseaan, goue strande en pragtige landskappe. Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie oorde wat gekoester is in die subtropiese woude.  Hierdie vakansie oorde bied welige groen skuilings aan die ongelooflike voëllewe, hier word troppe blouapies gereeld gesien waar hulle hul akrobatiese lyfies ten toon stel.

Die kus bied ook van die beste hengel gebiede in die land aan.  Elke jaar gedurende Junie en Julie, migreer skole sardientjies vanaf die Kaap, wat bekend staan as die "Sardine Run", soos die sardientjies nader aan KwaZulu-Natal kom beweeg hulle met die seestrome nader aan die kuslyn. Kort op die sardientjies se hakke is talle sportvisse, dit bied wonderlike geleenthede aan hengelaars. Hier baljaar die sardientjie-koors op sy beste.

Besoekers aan KwaZulu-Natal sal nooit verveeld wees nie, daar is tonne om te doen en sien.  Die vriendelike inwoners van die provinsie sal jou besoek aan KwaZulu-Natal 'n onvergeetlike ervaring maak. 

Durban Climate ChartDrakensberg Climate Chart