My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Marlon Vakansieoord

0.5km vanaf Sunwich Port, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Kus KampplekRivieroewer KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
Marlon Vakansieoord Logo

Informasie

Marlon Vakansie-Oord is bykomend tot ons goed toegeruste selfsorg kothuise, houtkajuite en parkhuise.

Ons het 50 groot, gelyk, kamp/woonwa-staanplekke met goeie gras-bedekking en waterpunte naby gelee. Daar is 'n keuse van volskadu-, semi-skadu en sonnige kampplekke.

Elke staanplek het elektrisiteit en water met groot, moderne en skoon ablusie-geriewe met 'n oorvloed son-verhitte water.

Marlon Vakansie-Oord bied 'n verskeidenheid van vermake en aktiwiteite wat die kinders vir ure besig sal hou. Dit sluit speelgrond en 'n plaspoel in.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus KampplekRivieroewer KampplekRivieroewer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

KaravaanKaravaanMotorwoonwaMotorwoonwaSelfsorgSelfsorgTentTent

Kampplek Fasiliteite

Ablusiegeriewe: GesinsbadjieAblusiegeriewe: GesinsbadjieAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterBraaigerieweBraaigerieweKaartfasiliteitKaartfasiliteitWaskamerWaskamerPensioenariskortingsPensioenariskortingsTroeteldiere: Op ReëlingTroeteldiere: Op ReëlingSpeelareaSpeelareaKragpunte 220vKragpunte 220vOntspanningskamerOntspanningskamerOpwasskamerOpwasskamerSekuriteitSekuriteitWinkel in OordWinkel in OordSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunteWaterpunte