My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Drakensberg Kampplekke

'n Bergreeks wat meer as 200 kilometer laank is en meer as 3 300m hoog is by die hoogste piek; hiedie bergreeks is die tuiste van honderde staproetes, dié wissel vanaf kort 30 minute staproetes tot 5 en 6 dag staproetes wat ongeveer 65km dek. Vir diegene wat nie van staproetes hou nie, is daar perdry, bergfiets roetes en 4x4 roetes, daar is ook riviervaart, abseiling, bergklim en vlieghengel. Vir 'n vakansie met 'n uitsig en 'n wegbreek van die rep en roer van die besige stadslewe, gaan na die Drakensberge! Hoogpunte: 4x4 Roetes, staproetes, bergklim, abseil, perdry, gholf, vlieghengel, bergfiets roetes, rivier vaart, 'Sani Saunter', museums, kunsgallerye en plaaslike kuns en kunswerke.