My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Kwa Rie Oord en Karavaanpark

1.1km vanaf Dundee, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Meer, Dam of Strandmeer KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
Kwa Rie Oord en Karavaanpark Logo

Informasie

Die Kwa-Rie Karavaanpark is gelee in die hartjie van die historiese dorpie, Dundee. Die area spog met die grootste meeste slagvelde in Suid-Afrika en het 'n spesiale historiese waarde tot die Afrikaans, Engels en Zoeloe kulture. Kwa-rie is binne 'n 70km radius van Dundee gelee, nabygelee dorpies sluit Vryheid en Ladysmith in. Die Bloedrivier monument is slegs 50km vanaf ons. Welkom by Kwa-Rie Oord, gelee in Dundee, halfpad tussen Newcastle en Ladysmith.

Hierdie rustige oord is in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Slagvelde gelee. Leon en Antoinette du Plooy verwelkom u by Kwa-Rie en sal verseker dat jou verblyf by ons, onvergeetlik en genotvol sal wees.

Die area spog met die grootste aantal slagvelde in Suid-Afrika, die Rorkes Drift Oorlog is die meet bekendste oorlog in die land. By die Isandlwana Slagveld is White Cairns oor die slagveld gestrooi, die merke dui aan waar Britse soldate begrawe is.

Fort Mistake, wat gedurende die eerste Anglo Boere Oorlog opgerig is, is een van vele wat noord vanaf Newcastle strek. Die Cenotaph gedenkteken is opgerig om ons te herhinner aan diA(C) wat gedurende die eerste en tweede Wereld Oorloe hul lewens verloor het.

Kwa-rie is reg in die middel en bied ~n ongelooflike geleentheid vanwaar hierdie historiese monumente besigtig kan word. Kwa-rie bied aan jou meer om te sien en doen as enige ander plek in KwaZulu-Natal. Kwa-rie is in die middel van Dundee gelee, die twee privaat damme dra by tot die betowererende en rustige atmosfeer. Ons spog met meer as 90 verskillende voel spesies, daar is ook privaat wild wat by Kwa-rie ronddwaal. Ons pragtige swemba het selfs ~n Granny Cave om ekstra beskerming teen die son te verleen.

Kampplek Tipe

Meer, Dam of Strandmeer KampplekMeer, Dam of Strandmeer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

KaravaanKaravaanMotorwoonwaMotorwoonwaSelfsorgSelfsorgTentTent

Kampplek Fasiliteite

Ablusiegeriewe: GesinsbadjieAblusiegeriewe: GesinsbadjieAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterAblusiegeriewe: PrivaatAblusiegeriewe: PrivaatBraaigerieweBraaigerieweKaartfasiliteitKaartfasiliteitKonferensieKonferensieWaskamerWaskamerPensioenariskortingsPensioenariskortingsTroeteldiere: Op ReëlingTroeteldiere: Op ReëlingSpeelareaSpeelareaKragpunte 220vKragpunte 220vVierwielers: Nie ToegelaatVierwielers: Nie ToegelaatRestaurant of WegneemetesRestaurant of WegneemetesOpwasskamerOpwasskamerSekuriteitSekuriteitSwembadSwembadWaterpunteWaterpunteRolstoel: Met HulpRolstoel: Met HulpWifiWifi