Silverstreams Karavaanpark
26.9km vanaf Underberg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Informasie
Ons bied goed toegeruste self sorgs eenhede, kothuis, ~n houtkajuit en ~n aantal woonwaens met aangrensende houthutte, almal goed toegerus vir selfsorg.
Ons woonwa/kampeerplekke is gras-bedek met 15amp kragpunte.
Kom geniet tennis, visvang, swem, tube ry, perdritte, fietsry en stap roetes.
Geniet ook die pragtige watervalle, die kampvure vir die koue aande en die plaas-atmosfeer by die Historic Trading Store wat al sedert 1915 handel dryf.