My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Silverstreams Karavaanpark

26.9km vanaf Underberg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Platteland KampplekBerg KampplekRivieroewer KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
Silverstreams Karavaanpark Logo

Informasie

Gelee aan die oewer van die Ngwagwana-rivier, aangrensend aan die Maluti Wereld erfenisterrein ons is 'n TROETELDIER-VRIENDELIKE oord.

Ons bied goed toegeruste self sorgs eenhede, kothuis, ~n houtkajuit en ~n aantal woonwaens met aangrensende houthutte, almal goed toegerus vir selfsorg.

Ons woonwa/kampeerplekke is gras-bedek met 15amp kragpunte.

Kom geniet tennis, visvang, swem, tube ry, perdritte, fietsry en stap roetes.

Geniet ook die pragtige watervalle, die kampvure vir die koue aande en die plaas-atmosfeer by die Historic Trading Store wat al sedert 1915 handel dryf.

Kampplek Tipe

Platteland KampplekPlatteland KampplekBerg KampplekBerg KampplekRivieroewer KampplekRivieroewer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

KaravaanKaravaanMotorwoonwaMotorwoonwaSelfsorgSelfsorgTentTent

Kampplek Fasiliteite

Ablusiegeriewe: Warm & Koue WaterAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterBraaigerieweBraaigerieweKaartfasiliteitKaartfasiliteitWaskamerWaskamerBergfiets RoetesBergfiets RoetesPensioenariskortingsPensioenariskortingsTroeteldiere: Op ReëlingTroeteldiere: Op ReëlingSpeelareaSpeelareaKragpunte 220vKragpunte 220vVierwielers: Nie ToegelaatVierwielers: Nie ToegelaatOntspanningskamerOntspanningskamerOpwasskamerOpwasskamerSekuriteitSekuriteitWinkel in OordWinkel in OordTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunteWaterpunteRolstoel: Met HulpRolstoel: Met Hulp