PMB Middellande Kampplekke
Die Natalse Middellande is een van die pragtigste gebiede in die provinsie, met welige groen velde en warm sonnige dae. Pietermaritzburg, die hoofstad van KwaZulu-Natal, is ryk in historiese Victoriaanse styl geboue en 'n ongelooflike Natuurwetenskap Museum. Die 'Midlands Meander' neem jou terug deur die middellande, na meer as 160 plekkies wat van handgemaakte kunswerke, kunsgallerye en wynkelders tot restaurante, troeteldieretuine vir kinders en avontuur aktiwiteite aanbied. Hoogpunte: Midlands Meander, Tatham Art Gallery, historical building and sites, Natal Railway Museum, Natal Museum, Pietermaritzburg National Botanical Gardens, Howick Falls, Karkloof Canopy Tours, hiking trails, 4x4 routes, horse riding, golf, game viewing, bird watching, fly fishing and mountain biking.
PMB Middellande Kampplekke Soekresultate
Wys tans 1 tot 12 van 21 resultate
Vind Suid-Afrika KwaZulu-Natal PMB Middellande Kampplekke deur Dorp