My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Noord-Kaap Kampplekke

Skouspelagtige see uitsigte, ongeloflike rotsagtige landskappe, donderende watervalle, rooi Kalahari sandduine, pragtige karavaanparke en kampeerterreine en die blommetapyt van Namakwaland in die lente. Beslis 'n besoek werd.
Nuutste Oord Gradering
Mokala Nasionale Park - Motswedi Kampeerterrein - SanParks
Noord-Kaap, Kimberley
Aantal Evaluering: 12
11   
1
Voltooi: 05 Jun 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 2
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Namakwa Nasionale Park - Groenrivier Ruskamp - SanParks
Noord-Kaap, Springbok
Aantal Evaluering: 2
2   
0
Voltooi: 16 Apr 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 1
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Augrabiesvalle Nasionale Park - SanParks
Noord-Kaap, Augrabies
Aantal Evaluering: 33
30   
3
Voltooi: 16 Apr 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 3
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 2
Red Sands Country Lodge
Noord-Kaap, Kuruman
Aantal Evaluering: 24
24   
0
Voltooi: 23 Jun 2025
Tipe Oord:
Familie met kinders: 6
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Verbe Caravan Park
Noord-Kaap, Kamieskroon
Aantal Evaluering: 1
1   
0
Voltooi: 02 Sep 2024
Tipe Oord:
Familie met kinders: 0
Partytjies en Jong Klomp: 1
Stil en rustig sonder kinders: 0

Northern Cape

Indien jy werklik van alles af wil wegbreek, is die Noord-Kaap die perfekte provinsie vir jou. Kom en ervaar ware rus en vrede, terwyl jy die Noord-Kaap se top toeris aanloklikhede kan geniet - avontuur vakansies, riviervaart, 4x4 roetes, dinosourus voetspore en wandelpaaie in die berg; die lenteblomme en die ongelooflike Augrabiesvalle is die hoof aanloklikhede.

Hierdie provinsie is saamgestel deur pragtige Karoo vlaktes in die suide, die Kalahari woestyn in die noorde en rivierplantegroei langs die oewer van die kragtige Oranjerivier. Die Oranjerivier word rof en luidrugtig gedurende die reënseisoen, veral in die area van Augrabies.

Die Bo-Karoo streek verander in 'n tapyt van blomme na die eerste somer reën. Die Namakwaland streek is beroemd vir sy jaarlikse, buitensporige blomme vertoning wat gedurende Augustus tot Oktober, plaasvind. Wanneer vakansieganger en toeriste hierheen reis om die Augrabiesvalle te sien, is dit raadsaam om in Namakwaland te vertoef, dit is naby genoeg aan die Augrabiesvalle en hul kan terselfdetyd die Oranjerivier agea verken.

Regdeur hierdie wonderlike provinsie van die Noord-Kaap, kan jy by ongelooflike vakansie oorde vertoef, wandel op wildplase, verken die 4x4 roetes, besoek die natuurreservate wat elke boksoort denkbaar huisves en geniet die totale ervaring van hierdie provinsie, terwyl jy rus vir jou liggaam en siel geniet in perfekte harmonie met die natuur.

Climate Chart KimberleyClimate Chart Port Nolloth