Diamant Velde Kampplekke
Die Diamantvelde is die kleinste streek in die Noord-Kaap, dit is die tuiste van die provinsiale hoofstad, Kimberley. Kimberley is bekend vir die Groot Gat, hier was diamande gedelf tot 1914. Die Kimberley Myn Museum is die grootste, volskaalse, ope-lug museum. Die Diamantvelde is 'n vriendelike, gasvrye area en daar is baie interessante plekkies vir besoekers om te besoek. Avontuurlustiges kan die binneland verken met 4x4 roetes en wandelpaaie. Hoogpunte: Driekops Eiland, San Rotstekeninge, Nooitgedach Gletser Paadjies, Wildebhees Kuil Rotstekening Toerisme Sentrum, William Humphreys Kunsgallery, Galeshewe Kultuur Woonbuurt Toer, Kamfers dam, Slagvelde Roete, Die Groot Gat, Kimberley Myn Museum, Spook roete, Magersfontein, Oribi Wildreservaat, Vaalbos Nasionale Park, Alluvial Diamant Delwerye, jag, 4x4 roetes, myn toere, museums, kunsgallerye en wandelpaaie.
Diamant Velde Kampplekke Soekresultate
Wys tans 7 resultate