Karoo Kampplekke
Die Karoo landskap is volop windmeule, skape en wildplase wat aan besoekers 'n unieke historiese ervaring bied, die ware Karoo leefstyl. Baie plaasboere het hul deure aan besoekers oopgemaak, sodat toeriste kan wegbreek en ook die gevoel van ware plaaslewe kan ervaar; wild- en natuurreservate skep 'n insig tot die area se natuurlike plantegroei en dierelewe. Die Bo-Karoo is waarlik 'n unieke, interessante en vreedsame streek in die Noord-Kaap. Hoogpunte: San Rotstekeninge, Britstown Museum, Doornkloof Natuurreservaat, Anglo-Boere Oorlog Gebiede, Colesberg Kemper Museum, De Aar Weerstasie, Olive Shreiner Huis, Douglas Wynkelder, Hanover Angora Kunswerk Sentrum, Mieliefontein Volstruisplaas, Hopetown Oranjerivier Stasie, Die Bos Natuurreservaat, Vanderkloofdam, jag, wandelpaaie, museums, kuns gallerye, 4x4 roetes, plaaslike kuns en kunswerke, bergfietsroetes, visvang en bootvaart.
Karoo Kampplekke Soekresultate
Wys tans 1 tot 12 van 16 resultate
Vind Suid-Afrika Noord-Kaap Karoo Kampplekke deur Dorp