Kalahari Kampplekke
Die Kalahari is 'n ru en droë streek, gevul met oorheersende stilte en die ongelooflike prag van die rooi duine. Toer deur die Roofvoël roete en ervaar die groot verskeidenheid roofvoëls wat die Kalahari aanbied, soos arende, valke, aasvoëls en uile. Die Oog van Kuruman is die grootste natuurlike fontein in die suidelike halfrond. Die Kalahari is 'n ongelooflike gebied waar die ruwe landskap gebalanseer word met die vriendelikheid van die Kalahari inwoners en hul kulture. Hoogpunte: Roofvoël Roete, Mangaan Myntoere, Steenkamp Wandelroete, Kathu Wildreservaat, Kathu Kunswerk Sentrum, Die Oog van Kuruman, Wonderwerk Grot, Kuruman Voël Toevlugsoord, Kalahari Roofvoël Sentrum, Tswalu Kalahari Reservaat, wandelroetes, 4x4 roetes, jag, valskermsweef, vlerksweef, San Rotstekeninge, voëlkyk en wildbesigtiging.
Kalahari Kampplekke Soekresultate
Wys tans 10 resultate