My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Gauteng Kampplekke

Die Plek van Goud bied aan besoekers 'n menigte kulturele ervarings, historiese landmerke, ontspanningsfasiliteite en natuurlike skoonheid. Gauteng bruis met die energie van die dinamiese stede Johannesburg, Pretoria en Soweto en hul multikulturele inwoners. Dit word omring met 'n groen streek van natuurreservate, vakansie oorde en wildparke wat 'n diverse verskeidenheid van vermaak en ontspanning aanbied, wat slegs hier in Gauteng te vinde is. Die Wieg van die Mensdom, nog een van die sewe Wêreld Erfenis Gebiede in Suid Afrika, is naby Elandsdrif in die westelike streke van Gauteng geleë. Meer as 500 hominidefossiele, duisende dierefossiele, meer as 300 skerwe fossielhout en meer as 9 000 stukke gereedskap van klip, is en word steeds in hierdie grotte gevind. 'n Uitstappie na die Sterkfonteingrotte of die Wondergrot sal jou op 'n reis van ontdekking neem tot in die hart van die grotte waar hierdie eeue-oue skatte gevind is.
Visit Nkwe Pleasure Resort
Visit Bass Lake Lodge
Nuutste Oord Gradering
Ruah Park
Gauteng, Pretoria
Aantal Evaluering: 34
33   
1
Voltooi: 12 Jul 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 31
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 2
Klipdraai Karavaan Park
Gauteng, Meyerton
Aantal Evaluering: 44
38   
6
Voltooi: 17 Jun 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 9
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Koedoesrus Boskamp
Gauteng, Hammanskraal
Aantal Evaluering: 8
8   
0
Voltooi: 08 Mei 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 5
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Almega Karavaanpark
Gauteng, Hammanskraal
Aantal Evaluering: 67
67   
0
Voltooi: 02 Mar 2026
Tipe Oord:
Familie met kinders: 17
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 10
Afsaal Karavaan En Boskamp
Gauteng, Hammanskraal
Aantal Evaluering: 2
2   
0
Voltooi: 04 Nov 2025
Tipe Oord:
Familie met kinders: 1
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1

Hiking in the mountains, Caravan and Camping, Gauteng, South AfricaGauteng woel met energie in Johannesburg, Pretoria en Soweto sy hul multi-kulturele inwoners, natuurreservate, vakansie oorde, staproetes en wildreservate, wat 'n diverse versekeidenheid aktiwiteite en ontspannings aktiwiteite, in Gauteng, aanbied.

Gauteng is gevul met opwinding, museums, cultuur kuns, uitvoerende kunste,  tema parke, inkopie- en vermaak sentrums, kunsmarke, wild- en natuurreservate en dobbelhuise kombineer saam 'n unieke ervaring vir besoekers, hetsy plaaslik of internasionaal.

Die Nasionale en privaat wildreservate, natuurreservaate, toevlugsoorde vir voëls  en botaniese tuine, bied aan die besoeker, inheemse wildspesies en fauna en flora in hul natuurlike omgewing aan.  Daar is talle bestemmings waar watersport geniet kan word en sommige is baie populêr vir hengel en bootvaart.

Ontspan by een van die oorde in die provinsie en absorbeer die rustige omgewing terwyl jy 'n  blaaskans neem.  Gaan op 'n gholf-safari of geniet vlieghengel, stap deur die landskap of gaan abseil, vir die avontuurlistiges is daar altyd vierwielmotorfiets ritte.

Verleng jou kampeer-vakansie en laat toe dat die sorgelose dae jou en jou familie en vriende, nader aan die natuur bring, om te verseker dat jy heeltemal uitgerus is.

Die verskeidenheid en diversteit van vermaak in Gauteng is ongelooflik.  Gaan doen inkopies by eksklusiewe boetieks of bewonder die Afrika kuns en kunswerk by 'n kleurvolle straat-mark.  Verken die landskap en omgewing  wat uniek is aan hierdie provinsie, en bo alles, ontspan en geniet Gauteng!

Johannesburg Climate ChartsPretoria Climate Charts