Ekuruleni Kampplekke
Die Ekuruleni Streek strek vanaf Kempton Park tot by die Vrystaat en dan tot by Mpumalanga. Die area beslaan ook die Suikerbosrand Natuurreservaat wat net buite Heidelburg geleë is. Hierdie Natuurreservaat is ryk in wild en het meer as 200 voëlspesies. Die Oostelike Streek is die perfekte bestemming om te ontsnap van die rep en roer van die alledaagse leefwyse. Ontspan onder die bome, geniet staproetes deur die bos, gaan op 'n perdry uitstappie of geniet voëlkyk. Rus en vrede word geondersteun deur die vars lug wat liggaam en siel sal versterk.



Hoogpunte



Suikerboskrans Natuurreervaat, Newmarket Renbaan, Benoni Buunny Park, Benoni Museum, Bruma Lake Flooimark, Ceasars, Carnical city, Gillooly se plaas, New China Town, Rondebult Voël Toevlugsoord, Marievale Voël Toevlugsoord, Historiese gebiede, 4x4 roetes, staproetes, wildbesigtiging, piekniekplekke, watersport en voëlkyk.
Ekuruleni Kampplekke Soekresultate
Wys tans 1 resultaat
Vind Suid-Afrika Gauteng Ekuruleni Kampplekke deur Dorp