Bass Lake Lodge
35.3km vanaf Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Informasie
Geriewe sluit groot kamp-staanplekke, braai en ontspannings gebiede, as ook ablusie geriewe in. Saterdae is daar 'n trekkerrit waarna daar verskeie speletjies vir die kinders aangebied word.
Keer terug na die natuur! 'n Werklik toweragtige plek wat u sal laat wegkom van u gewone probleme.
Sorgvrye kampering, met baie spasie, uitstekende geleenthede vir stap en die pragtige boswereld digby.