My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Wes Rand Kampplekke

Die Westelike Streek is die tuiste van die Wieg van die Mensdom, die Sterkfontein grotte en die Magaliesberg Bergreeks, die perfekte streek vir natuurliefhebbers. Daar is talle wild- en natuurreservate, asook die Witwatersrand Nasionale Botaniese Tuine en die Renoster- en Leeupark. Vir 'n onvergeetike herhinnering, gaan op 'n uitstappie met die Magaliesburg Kabelkarretjies of die Magaliesburg trein. Dit is beslis die mooiste en interessantste streek in Gauteng. Hoogpunte: Sterkfontein grotte, Wieg van die Mensdom, Kromdraai bewaringsgebied, 'Wonder Cave', Kromdraai myn, Reënboog forelplaas, Renoster- en Leeuparkm, Krugerdorp Wildreservaat, Paardekraal monument, Roodepoort Stadsteater, Staat Opera Huis, Roodepoort museum, witwatersrand Nasionale Botaniese tuine, Sir Abe Baily Natuurreservaat, Blaauwbank Myn, Lesedi Kultuurdorp, Magaliesburg kabelkarretjies, Slang- en Dierepark, Van Gaalen Kaas plaas, perdry, riviervaart, bergklim, staproetes, myn toere, voëlkyk, bergfiets roetes, watersport en historiese gebiede.
Vind Suid-Afrika Gauteng Wes Rand Kampplekke deur Dorp