Nkwe Plesier Oord
13.1km vanaf Pretoria-Oos, Gauteng, Suid-Afrika
Informasie
'n Grasdak lapa met braaigeriewe by 'n groot natuurlike klip-kuil met 'n waterval agtergrond, is ideal vir enige privaat funksies.
Goed toegeruste houthuise en 'n agt-bed, selfsorg berghut is beskikbaar.
Braai en piekniek-geriewe is beskikbaar, asook vakansie huis met plaas uitsig en woonwaens wat gehuur kan word.
'n Restaurant wat ligte etes bedien en 'n snoepwinkel is by die piekniek-terrein beskikbaar.