Nkwe Plesier Oord
13.1km vanaf Pretoria-Oos, Gauteng, Suid-Afrika
Graderings & Resensies
Aantal Evaluering: 16
12 4
Die volgende Oord Gradering is dié van individuele persone en weerspieël nie
noodwendig dié van CaravanParks.com of sy verteenwoordigers nie.
noodwendig dié van CaravanParks.com of sy verteenwoordigers nie.
17 September 2018 Willie - Mpumalanga
Road very bad.gateguard unfriendly and bombastic.no management to adres problems everybody said you must speak to the owner even his wife and owner is missing in action
27 April 2018 Dave - Gauteng
I have been to this resort before, and found the stay very peaceful with friendly staff.
22 April 2018 Kamp is Koning - Limpopo
Maklike toegangs roete al die pad teerpad.
Skoon ablusies met genoeg warm water.
Met skottelgoed opwas plek en wasgoed en l droog fasiliteite asook portapotie fasaliteit.
Al die pad teerpad tot by die ingang en daarna sement pad tot by die karavaan en tent kampterein. Die terein is met krag en water met bome en gras somige staanplekke het braaiers en is geplavei en ander sonder braaiers met gras.
Prentjie mooi boomreike staanplekke langs die stroompie vir boswaens en tente sonder krag.
Alhoewel die oord dagbesoekers vat vorm hulle area nie deel van die kampterein nie.
Die kamp het n rustige atmosfeer en as jy op soek is na n rustige wegbreek is dit die plek vir jou.
Die oord se aantrekkings krag is die waterval, swemgat en braai area wat binne die dag besoekers area val.
Die sekuriteit word voorsien deur middel van toegangs beheer by die hoofhek gedeurende die dag word dit beman en na ure word dit deur n kaartstelsel beheer soos die van die ingang na die karavaan park beheer word dag en nag. Die kaart word voorsien met jou aankoms teen n deposito en wat jy weer terug kry wanneer die kaart terug gegee word die dag wanneer jy ry.
Daar is ook n winkel op die trein waar jy die nodigste dinge asook wegneem etes kan kry.
Daar word ook voorsiening gemaak vir n TV area by die winkel en swings en speel plek vir die kinders.
Winkel sentrums dokters en resturante is omtrent 10km weg. Daarom sien Nkwe ons gereeld wanneer ons moeg word vir die lewe in die stad en ons wil nie ver ry nie.
06 April 2018 Krap - Gauteng
02 Desember 2017 MarnetKampAlweer - Gauteng
Access roads to the resort - The road from the outer gate to the entrance gate is not very good.
Leisure Facilities - There is not much to do for smaller children. A swemming pool and trampolene would be great.
Sites - it would be nice if you could level the caravan stands and up the shading trees.
Meer Kommentaar