My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Die Willows Oord

27.1km vanaf Gqeberha, Oos-Kaap, Suid-Afrika
31
Kus KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
Die Willows Oord Logo

Informasie

Die Willows is langs die kus, slegs 'n paar tree van die strand gelee. Die oord bied selfsorgeenhede, tent- en woonwa staanplekke, kongres en funksie-geriewe. Die standard woonwapark het twee gemeenskaplike ablusie-blokke.

Die privaat kampeerplekke het elk 'n eie ablusie en opwas-area. Sekuriteits-beamptes patroleer snags die oord. Toegang tot die oord word streng beheer.

Aktiwiteite en geriewe: 'n winkel wat ook ligte etes bedien, 'n muntwassery, 'n speletjieskamer, water-glybaan, mini-gholf, tennisbaan en nog vele meer.

Gaste kan van tyd tot tyd geniet om dolfyne te sien spring en speel. Gedurende die jaar tussen Junie en Januarie kan ons gaste walvis kyk geniet.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus Kampplek

Kampplek Akkommodasie

KaravaanKaravaanMotorwoonwaMotorwoonwaSelfsorgSelfsorgTentTent

Kampplek Fasiliteite

Ablusiegeriewe: Warm & Koue WaterAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterBraaigerieweBraaigerieweSpeelareaSpeelareaKonferensieKonferensieKaartfasiliteitKaartfasiliteitWaskamerWaskamerVierwielers: Nie ToegelaatVierwielers: Nie ToegelaatPensioenariskortingsPensioenariskortingsTroeteldiere: Op ReëlingTroeteldiere: Op ReëlingAblusiegeriewe: PrivaatAblusiegeriewe: PrivaatOntspanningskamerOntspanningskamerRestaurant of WegneemetesRestaurant of WegneemetesOpwasskamerOpwasskamerSekuriteitSekuriteitWinkel in OordWinkel in OordKragpunte 220vKragpunte 220vWaterpunteWaterpunteRolstoel: Met HulpRolstoel: Met Hulp