My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Sondela Karavaanpark

13.6km vanaf Bela-Bela, Limpopo, Suid-Afrika
Wildtuin KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
Sondela Karavaanpark Logo

Graderings & Resensies

Aantal Evaluering: 111
104   
7
Die volgende Oord Gradering is dié van individuele persone en weerspieël nie
noodwendig dié van CaravanParks.com of sy verteenwoordigers nie.
09 September 2026 Nico - Free State
Tipe Oord: Familie met kinders
Soos ek vantevore genoem het, is die toegangsroete na die park effens sinkplaat, maar geensins 'n probleem nie, as jy die stof uitskakel ! Hierdie is 'n pragtige park, wild (nie die groot 5 nie) is orals te sien - selfs Nyalas in die karavaan area. Die voëllewe is uiters goed. Weens die feit dat die karavaan park so vergeleë is van die hoofroete is die sekuriteit geensins 'n probleem nie, maar die verkeer is snags soms wel hoorbaar ... seker maar omdat dit so stil is en gegewe die rigting wat die wind waai. Private ablusies by omtrent 17 staanplekke - baie skoon. Kafee en restaurant is baie volledig toegerus, maar redelik duur. Ek MOET die geskenkies noem wat jy kry tydens die inteken by Ontvangs (baie vriendelike personeel so tussen hakies) - bewyse vir 6 pannekoeke, gratis sak ys, gratis sak hout, gratis wildsrit en 15% afslag vir ontbyt. Fantasties. Die park is baie groot, 1350 ha, en wel besigtigbaar per voet, maar boeta, jy loop kilometers .... BAIE BETER om daardie enkelpaadjies ("single track") te ry met die fiets ...absoluut heerlik - jy wil net nie terugkeer na jou karavaan toe nie! Atmosfeer is baie goed, en ontspannend beslis. Die karavaanpark word baie goed onderhou, BEHALWE die feit dat die skoonmakers Vrydag oggende met hulle blasers om 05:45 begin om die staanplekke skoon te blaas vir die naweek kampeerders ... regtig nie moontlik om dan so bietjie laat te wil slaap nie!! 110% aanbeveelbaar vir 'n heerlike vakansie - en ons sal beslis weer gaan!
03 Februarie 2026 Gerrie007 - North West
Tipe Oord: Familie met kinders
04 November 2024 GROOTMike - Gauteng
Tipe Oord: Familie met kinders
need to level out ground camping stands from stand 70+
19 September 2023 Maurits56 - Gauteng
Tipe Oord: Familie met kinders
Reception and grond staff were very friendly and efficiënt Ablutions are clean and kept clean There are security guard patroling day and night. Children are kept busy with games Atmosphere is relaxing and quiet. No load music. Shops are well stocked. We will definitely return.
04 September 2023 Afrispoor - Gauteng
Tipe Oord: Stil en rustig sonder kinders
Stands are very dusty Roads between stands creat more dust Ablutions old Comparing to many other camsites in the same vicinity where there is grass around the stands, I will not return.
Meer Kommentaar