My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Sondela Karavaanpark

13.6km vanaf Bela-Bela, Limpopo, Suid-Afrika
Wildtuin KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
Sondela Karavaanpark Logo

Informasie

Die woonwapark van Sondela Natuurreservaat verdien werklik sy baie toekennings en word deur van die beste tydskrifte as een van Suid-Afrika se 100 beste oorde geag.

Die immergroen grasperke, skaduryke bome en moderne ablusies dra by tot sy immergroeiende gewildheid.

Uitsonderlike gasvryheid met pannekoek en 'n koeldrankie wat wag vir u met u aankoms. Ook'n gratis sak ys, vuurmaakhout,'n gratis wildrit met 'n wa en trekker vir 4 persone en hulp met die oprigting en afbreek van u kamp.

Kampplek Tipe

Wildtuin KampplekWildtuin Kampplek

Kampplek Akkommodasie

KaravaanKaravaanMotorwoonwaMotorwoonwaSelfsorgSelfsorgTentTent

Kampplek Fasiliteite

Ablusiegeriewe: GesinsbadjieAblusiegeriewe: GesinsbadjieAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterAblusiegeriewe: PrivaatAblusiegeriewe: PrivaatBraaigerieweBraaigerieweKaartfasiliteitKaartfasiliteitKonferensieKonferensieWaskamerWaskamerBergfiets RoetesBergfiets RoetesTroeteldiere: Nie ToegelaatTroeteldiere: Nie ToegelaatSpeelareaSpeelareaKragpunte 220vKragpunte 220vVierwielers: Nie ToegelaatVierwielers: Nie ToegelaatOntspanningskamerOntspanningskamerRestaurant of WegneemetesRestaurant of WegneemetesOpwasskamerOpwasskamerSekuriteitSekuriteitWinkel in OordWinkel in OordSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunteWaterpunteRolstoel: Volledig ToeganklikRolstoel: Volledig Toeganklik