Natures Rest
9.1km vanaf Oos-Londen, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Informasie
Nature's Rest bied presies wat ons naam impliseere Ons neem u terug na die natuur waar u kan ontspan om die vrede en rustigheid van die asemrowende omgewing te geniet. Voellewe is vollop en ~n stil strand, amper uitsluitlik vir besoekers, is slegs 10 minute se stap weg!
LET WEL:
Hier by Nature's Rest het ons 'n geen musiekbeleid, want ons is 'n voelreservaat
Ons nooi u uit om die skoonheid en rustigheid saam met ons te kom geniet.