My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Boereplaas Vakansieoord

19.5km vanaf Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Platteland KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
Boereplaas Vakansieoord Logo

Informasie

Welkom by Boereplaas Vakansie-Oord! Boereplaas is 'n gesins-onderneming, reeds vir die afgelope 43 jaar.

Die oord is gelee op die Stella/Mafikeng-pad, 19kms vanaf Vryburg.

Indien u soek na'n uitstekende uitspanplek op u pad na Namibia, of slegs 'n wegbreek benodig vir 'n uitsonderlike, fantastiese naweek, is ons gereed om u te ontvang!

Boereplaas is deel van 'n 2200 hektaar plaas.

Dit is ook die ideale plek vir 'n familie-byeenkoms en/of 'n troue.

Kampplek Tipe

Platteland KampplekPlatteland Kampplek

Kampplek Akkommodasie

KaravaanKaravaanMotorwoonwaMotorwoonwaSelfsorgSelfsorgTentTent

Kampplek Fasiliteite

Ablusiegeriewe: Warm & Koue WaterAblusiegeriewe: Warm & Koue WaterBraaigerieweBraaigerieweKaartfasiliteitKaartfasiliteitKonferensieKonferensieWaskamerWaskamerPensioenariskortingsPensioenariskortingsTroeteldiere: Op ReëlingTroeteldiere: Op ReëlingSpeelareaSpeelareaKragpunte 220vKragpunte 220vVierwielers: Nie ToegelaatVierwielers: Nie ToegelaatRestaurant of WegneemetesRestaurant of WegneemetesOpwasskamerOpwasskamerSekuriteitSekuriteitWinkel in OordWinkel in OordSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunteWaterpunteRolstoel: Volledig ToeganklikRolstoel: Volledig ToeganklikRolstoel: Met HulpRolstoel: Met Hulp