My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

De Voetpadkloof

34.4km vanaf Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Wildtuin KampplekNatuurreservaat KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
De Voetpadkloof Logo

Nuus & Spesiale Aanbiedinge

De Voetpadkloof Gekose Oord

Kategorie: Oord Nuus | Skrywer: De Voetpadkloof |  Datum geplaas:  | Blootstelling: 254720   6021

De Voetpadkloof - Middelburg, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord

Indien u op soek is na oornag verblyf op pad na Nelspruit/Kruger Nasionale Park, of na ‘n uitstekende, spesiale naweek se wegbreek of vakansie, is hierdie die ideale plek vir u. Netjiese, skoon ablusie-geriewe met wasgeriewe. Luukse Paalhuise, Chalets, En-suite safari tente, Ensuite Berg tente en kampering. Onderdak verhitte swembad en rumatiekbad. Asook verhitte buiteswembad en koue swembad. Vermaak: wildritte, visvang, staproetes, voëlkyk, mini-gholf, Restaurant en Kroeg, drankwinkel en ontspannings-saal, ziplyn, waterpark, kanos en bergfietse.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

De Voetpadkloof
+27 13 245 8506
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.





As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my