Informasie
Indien u op soek is na oornag verblyf op pad na Nelspruit/Kruger Nasionale Park, of na ~n uitstekende, spesiale naweek se wegbreek of vakansie, is hierdie die ideale plek vir u.
Netjiese, skoon ablusie-geriewe met wasgeriewe.
Luukse Paalhuise, Chalets, En-suite safari tente, Ensuite Berg tente en kampering.
Onderdak verhitte swembad en rumatiekbad.
Asook verhitte buiteswembad en koue swembad. Vermaak: wildritte, visvang, staproetes, voelkyk, mini-gholf, Restaurant en Kroeg, drankwinkell en ontspannings-saal, ziplyn, waterpark, kanos en bergfietse.
Kampplek Tipe
Wildtuin Kampplek
Natuurreservaat Kampplek
Kampplek Akkommodasie
Karavaan
Motorwoonwa
Selfsorg
Tent
Kampplek Fasiliteite
Ablusiegeriewe: Babablaaikamer
Ablusiegeriewe: Warm & Koue Water
Braaigeriewe
Kaartfasiliteit
Waskamer
Bergfiets Roetes
Pensioenariskortings
Troeteldiere: Nie Toegelaat
Speelarea
Kragpunte 220v
Vierwielers: Nie Toegelaat
Ontspanningskamer
Restaurant of Wegneemetes
Opwasskamer
Sekuriteit
Winkel in Oord
Swembad
Televisiekamer
Waterpunte
Rolstoel: Met Hulp