Sondela Karavaanpark
13.6km vanaf Bela-Bela, Limpopo, Suid-Afrika
Nuus & Spesiale Aanbiedinge
Sondela Natuurreservaat Gekose Oord
Kategorie: Oord Nuus | Skrywer: | Datum geplaas: | Blootstelling: 17042 1719

Sondela Natuurreservaat - Bela-Bela, Limopop
Kamp & Leef Gekose Oord
Die woonwapark van Sondela Natuurreservaat verdien werklik sy baie toekennings en word deur van die beste tydskrifte as een van Suid-Afrika se 100 beste oorde geag. Die immergroen grasperke, skaduryke bome en moderne ablusies dra by tot sy immergroeiende gewildheid. Uitsonderlike gasvryheid met pannekoek en ‘n koeldrankie wag vir u met u aankoms. Ook ‘n gratis sak ys, vuurmaakhout, ‘n gratis wildrit met ‘n wa en trekker vir 4 persone en hulp met die oprigting en afbreek van u kamp.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Sondela Caravan Park
+27 14 736 8800