Zululand Kampplekke
Zululand is die tuiste van 'n verskeidenheid kulture, wilde diere, landskappe en geskiedenis. Daar is dramatiese kuslyne en ongerepte strande, terwyl heuwels en digte woude die binneland versier. Die area het 'n wye verskeidenheid wild toevlugsoorde, wild- en natuurreservate, riviermondings en talle voëlspesies. 'n Besoek aan Zululand is nie kompleet sonder 'n besoek aan Shakaland, naby Eshowe nie. Shakaland bied 'n unieke interaktiewe kultuur ervaring aan biede oud en jonk. Hoogpunte: Meer as 30 Natuur- en Wildreservate, staproetes, wildbesigtiging, perdry, gholf, voëlkyk, Bierroete, walvis besigtiging, visvang, diepsee uitstappies, jag, rivier vaart, watersport en strande.
Zululand Kampplekke Soekresultate
Wys tans 9 resultate
Vind Suid-Afrika KwaZulu-Natal Zululand Kampplekke deur Dorp