My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Fairhills Karavaan Park

2.7km vanaf Ramsgate, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Kus KampplekNatuurreservaat KampplekKaravaanMotorwoonwaSelfsorgTent
Fairhills Karavaan Park Logo

Graderings & Resensies

Aantal Evaluering: 9
9   
0
Die volgende Oord Gradering is dié van individuele persone en weerspieël nie
noodwendig dié van CaravanParks.com of sy verteenwoordigers nie.
02 November 2022 Witch - Other
Tipe Oord: Familie met kinders
Access roads tarred - unfortunately quite a few potholes but navigable if you drive slowly. Ablutions old but clean, plus they built a brand new ablution block at the bottom campsites. Sites are grassed and level. Plenty leisure activities in the area - a must is a visit to the Waffle House!! 24/7 access control. Basic shop on site (wood, charcoal, firelighters). Staff very friendly and go out of their way to accommodate you. Will definitely return. The only downside is that using the resort washing machine becomes costly on a monthly basis. They now offer that you can use your own machine but a nominal monthly fee is charged for such.
02 November 2019 Hennie - KwaZulu-Natal
Tipe Oord: Familie met kinders
Teerpad tot by die oord. Die ablusies is altyd skoon en netjies. Daar is twee blokke staanplekke,een het baie koelte met min of geen gras terwyl die nuwer staanplekke meeste vol son kry. Vir ontspanning het hulle 'n swembad en speelplek vir die kinders. Sekuriteit is goed, ons het nooit onveilig gevoel nie. Jy kry 'n Tag vir die toegangs hek. Die oord is beslis waarde vir jou geld. By ontvangs is daar 'n klein winkeltjie met noodsaaklikhede soos Ys, Hout Charcoal en koeldrank. Die strande is 'n groot aantreklikheid vir die meeste vakansie gangers. Eet plekke is volop. Die Waffel House en Donkie Bar is baie gewild. Met ons aankoms is ons ingewag en vriendelik ontvang.Ons kon kies waar ons wil kamp op slaan. Die kamp atmosfeer was heeltyd rustig aangesien dit nie oorvol was nie. Ons sal beslis weer daar gaan kamp. Die dame by ontvangs stap daagliks deur die kamp om seker te maak alles is in orde en om 'n geselsie aan te knoop.
12 Julie 2019 Diddo - Gauteng
Tipe Oord: Familie met kinders
definitely a pleasure to visit and always value for money.
09 April 2018 theorties - Gauteng
12 Januarie 2018 Pietman - Mpumalanga
Resort is situated a short distance from Ramsgate town center. Access is easy and the staff was very friendly and efficient with our booking-in. Stands are level and grassed and the ablution was exceptionally neat. The staff and owner frequently come around to ensure all is in order. Definitely one of the resorts we will return to in future
Meer Kommentaar