TO Strand Strand Oord
2.9km vanaf Port Edward, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Informasie
Gelee 17km suid van Margate, hierdie oord met 141 kampeerplekke op die strand sal voel soos 'n tropiese eiland vakansie.
TO Strand is 'n selfsorg vakansie oord met 141 kampeerplekke & 63 chalets. Dit is 'n rivier oord sowel as 'n strand oord . Ons het twee pragtige ablusiegeriewe, wassery , winkel , restaurant en konferensie sentrum .
Hierdie oord het 24 uur sekuriteit met patrol honde in die nag met 'n terrein kantoor van die SAPD wat 24 Uur 'n dag die area patroleer!
Ons maak voorsiening vir skoolgroepe , toere , kerk-groepe, gholfspelers en karavaan klubs. Hierdie oord is 'n moet vir kampeerders en ons warm gasvryheid en vriendelike personeel sal maak dat jy dadelik tuis voel .
Visvang in die rivier of op die strand is so gerieflik met maklike toegang tot beide .
Die oord offer fantastiese aanbiedings in die middle van die week vir kampeer klubs en pensioenarisse.
Alles wat jy nodig het, is op die oord beskikbaar 'n OTM, restaurant, winkel, voels, veilige staproetes en net ontspanning.