My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Kaapse Skiereiland Kampplekke

Die Kaapse Skiereiland is die tuiste van die Moederstad, Kaapstad, een van die asemrowendste stede in die wêreld. Met Tafelberg as die agtergrond, sowel as Tafelbaai en Robben Eiland, is daar 'n uitstekende uitsig aan ieder en elk. Neem 'n rit na Kaappunt, waar die Atlantiese en Indiese Oseaan mekaar ontmoet, of wandel deur die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine. Wit strande, ongerepte berge, wingerde en 'n woelige stad, maak hierdie streek 'n uiters fantastiese familie vakansie bestemming. Hoogpunte: Tafelberg, Kaappunt, V&A Waterfront, Robben Eiland, Two Oceans Akwarium, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, Boulders Beach, Houtbaai, Ratanga Junction, Tygerberg Dieretuin, Bloubergstrand, Helderberg Natuurreservaat, Chapmans Peak, Distrik 6 Museum, Woonbuurt Toere, Kasteel van Goeie Hoop, haaiduik, hawe vaarte, sandboarding, diepsee visvang, vlerksweef en perdry.