My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Panorama Kampplekke

Die Panorama steek het 'n oorvloed skilderagtige prag en natuurlike wonders, soos die Byderivier Canyon, die derde grootste Canyon in die wêreld, Gods Window, Bourkes Luck Kolkgate en die Drie Rondawels. Verskeie avontuur aktiwiteite word aangebied, van riviervaart en reksprong, tot lugballonne en gouderts was. Die streek bied ook toegang tot die Kruger Nasionale Park by die Numbi en Phabeni Toegangshekke aan. Die Panorama is besis Mpumalanga se pragtigste streek. Hoogpunte: Blyderivier Canyon Natuurreservaat, Bourke's Luck Kolkgate, die Pinnacle, Gods Windown, Pelgrimsrus, Mac-Mac watervalle, Long Tom pas, Lone Creek watervalle, Forest watervalle, Drie Rondawels, Sterkspruit Natuurreservaat, Ohrigstad dam Natuurreservaat, die spookdorp van Eureka, 4x4 roetes, abseilimg, reksprong, kanovaart, sweeftuie, perdry, lugballon ritte, verfbal, riviervaart, rotsklim, visvang, wildbesigtiging, grotte, staproetes en kultuur toere.
Vind Suid-Afrika Mpumalanga Panorama Kampplekke deur Dorp