4 Seasons Car Rental
0.9km vanaf Somerset-Wes, Wes Kaap, Suid-Afrika
Informasie
Reis in styl met 'n luukse motor of neem 'n vakansie as familie in 'n familie motor, motorhuis of minibus.
Vir bestuurders met spesifieke behoeftes, wat na die buiteland wil reis of sommer in Suid Afrika wil rond toer het ons die perfekte motor te huur as ook kampeer en 4x4 voertuie wat ten volle toegerus is vir 'n safari toer.
Plekke soos Botswana, Lesotho, Swaziland, Namibia, Mozambique, Zambia, Zimbabwe en Suid Afrika is maklik bereikbaar vir die verhuur van 'n voertuig van jou keuse.
Laat ons toe om vir jou die vryheid te gee om Suider Afrika te verken in jou eie tyd, met 'n motor van jou keuse wat jy kan bekostig. Ons is geweldig trots op die uitstaande gehalte en verskeidenheid van ons Suid Afrikaanse huur voertuie.