My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Bobo Campers - Gauteng

5.3km vanaf Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Huur
Bobo Campers - Gauteng Logo

Informasie

Ons bied persoonlike diens in Engels, Nederlands, Afrikaans en Duits.

Vir jou, wat daarvan hou om te kamp, maar die tent het nog nooit in vyf minute opgeslaan nie.
Vir jou, wat daarvan hou om te kamp, maar ook hou van 'n uitstappie na die Krugerwildtuin.
Vir jou, wat daarvan hou om te kamp - daar is Bobo Campers.

Ignoreer daardie roosters, sperdatums en sigblaaie, en ontdek iets nuuts met Bobo Campers. Ontdek vryheid. Stel jou die luuksheid voor om te gaan waar jy wil, wanneer jy wil, saam met wie jy wil - in jou huis-weg-van-die-huis.

Parkeer by 'n watergat en geniet jou egte Engelse ontbyt saam met die Suid-Afrikaanse Groot Vyf. Neem hope foto's van daardie stout rooibekspeg wat jy al die hele oggend hoor. Doen dit alles uit die gemak van jou kampeerwa.

Ons kampeerwaens is volledig toegerus met alles wat die geharde kampeerder en die glamper sal nodig he. Gesinsgrootte vier- en sesbeddens kom met 'n volledige badkamer met toilet en stort, 'n kombuisie waardig vir 'n Masterchef, en sitplekke wat maklik in beddens omskep kan word. En ekstra's is altyd welkom, want as Suid-Afrikaners weet ons - 'n braairooster is ons bybel.

Sien ons pragtige land in styl. Ware Bobo Campers-styl. By ons Johannesburg-depot [hiperskakel na Google Maps] kan jy reeds die Krugerwildtuin ruik, net 'n paar uur se ry weg, met volop eersteklas kampeerplekke om te besoek. Jy kan ons modelle, tariewe en besprekings aanlyn sien

Besigheid Groep

Bobo Kampwa HuurBobo Kampwa Huur

Besigheid Tipe

HuurHuur

Business Services

Te Huur - 4x4 VoertuieTe Huur - 4x4 VoertuieTe Huur - MotorwoonwaensTe Huur - Motorwoonwaens