Zebra 4x4 Rental
3.6km vanaf Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Informasie
Ons is die pioniers van baie ontwikkeling in hierdie gespesialiseerde are van toerisme. Die meerderheid van die komponente in on voertuie is vervaardige by ons fabriek in Johannesburg.
Zebra fokus daarop om eerste klas produkte aan die mark bekend te stel teen beskostigbare pryse.
Hierdie vorm van reis bied aan jou die geleentheid om van die beste en afgelee bestemmings in Suidelike Afrika te bereik.