2022 Kamp en Leef Digitale Gids
Kamp & Leef is Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids. 'n Baie gewilde en omvattende digitale gids. Vol geprop met meer as 1450 oorde in Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek, Lesotho en Eswatini.
In die Kamp & Leef Gids
- Omvattende oord inskrywings met foto's, kaarte, kampeer simbole, GPS en kontak besonderhede wat als deur klik na die aanlyn lyste waar nog meer informasie beskikbaar is.
- Provinsiale kaarte met verwysings vir oorde.
- Opgedateerde Oord graderings.
- Troeteldier-vriendelike Oorde.
- Besigheid-gids aan die agterkant van die gids met handelaars, huur en vervaardiging maatskappye.
Voordele van die Kamp & Leef Digitale Kopie
- Hierdie is die beste digitale gids nog.
- Geen bome word afgekap nie!
- Met Interaktiewe "weblinks" na die internet, kan meer informasie aangaande die oord verkry word.
- EasyFind Adobe boekmerk soek funksie
- EasyFind Interaktiewe inhoudsopgawe
- Meer gerieflik op jou "tablet" of "desktop" toestelle
Jy hoef nie vir die posman te wag nie.
*Sekere funksies benodig Adobe Flash Reader wat beskikbaar is vir selfoon en "desktop" toestelle.
BELANGRIK: Beste resultate op groot skerm selfone, “tablets” en “desktop” toestelle.
BELANGRIK: Beste resultate met Adobe Reader.
BELANGRIK: Word nie aanbeveel op ouer selfoon modelle nie.
BELANGRIK: Die digitale kopie is 'n 141MB PDF.
BELANGRIK: Dit word aanbeveel om Fibre / ADSL / WiFi te gebruik wanneer die PDF afgelaai word en nie 'n selfoon netwerk nie. Neem asseblief kennis of jou konneksie hierdie aflaai ondersteun.






