Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23248 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3941 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1471 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 617 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 469 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |
Sprite Sprint VIN
Ek sou dink daar moet iewers n nommer op die raam ingekap wees. Help asseblief.
Sover ek weet is dit korrek, het n onderonsie gedop toe ons dieselfde teegekom het met n rooftop trailer wat ons gekoop het, was net op die plaatjie.
Dink dis dit Nog nie gesien dat hulle tydens elders soek nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Somige vervaardigers bring die vin no op die A raam aan. Ek het dit al op die volgende plekke self gesien:
- Onder die sleep stang wat aan jou voertuig haak.
- Aan die voorkant in die middel van 'n klein trailer se bak werk tussen die A raam waar dit onder die bak werk in gaan.
- Aan die linkerkantste A raam waar dit net onder die trailer bakwerk in gaam
- In die omgewing van die as se plaatjie op die as self nie die plaatjie nie.
- As die sleepwa 'n groot Jockey wiel klamp het agter die klamp.
Dan het ek self al verskeie kere karavane, sleepwaens en diesmeer gekoop en verkoop, en nog elke keer het die mense die plaatjie gebruik om die Vin no na te gaan.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Die plaatjie is voldoende. As die polisie die VIN uitryk kap hulle hom op die A raam.
Paul




