Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23214 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6785 |
| BrianB | 6016 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 433 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Yellow blade
Hi Everybody,
Please help me with the installation manual for the yellow blade,bought one second hand need to install it.
Thank you
Gestuur.
Groete

Hi Herman
Youvé got mail. Theo forwarded it to you. Welcome to the forum. I trust that you will be able to install the Yellowblade.
Again welcome! Hope to here from you again in future. What caravan do you have and with what vehicle do you tow it with?
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Goeiedag
Kan iemand my moontlik help met die instruksies op die Yellow blade asseblief. Ek het altyd met die Tando gesleep en die woonwa wat ek nou koop kom saam met n Yellow blade. Ek het Trapezium in Roodepoort probeer kontak maar geen antwoord.
Baie dankie.
Goeie middag Werner
Jammer ek sien nou eers jou versoek. Ek sal die info teen more vir jou aanstuur.
Dan welkom hier op die forum. Ek hoop ons gaan nog meer van jou hoor. Tot dan wat se wa sleep jy en wat gebruik jy as jou sleep voertuig.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Goeiedag
Kan iemand my moontlik help met die instruksies op die Yellow blade asseblief. Ek het altyd met die Tando gesleep en die woonwa wat ek nou koop kom saam met n Yellow blade. Ek het Trapezium in Roodepoort probeer kontak maar geen antwoord.
Baie dankie.
Hi Werner
Youvé got mail! ! ! ! !
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !





