Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23223 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18553 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6020 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| Grompie | 446 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Pilansberg
Hi
Ons kamp al jare by Pilansberg wildtuin, maar as jy sien hoe alles daar agteruit uit gaan is dit skrikwekkend. Daar is amper geen gras meer nie, die paaie in die wildtuin is in 'n toestand en daar is amper nooi warm water in die ablusieblokke nie, praat nie eers van die skoonheid daarvan nie.
Hi Willie my vriend kamp gereeld daar en kla ook dis jammer dat so mooi plek agteruit gaan maar as daar meer kampers is wat kla glo ek hulle sal ons hoor.
groete
chris
Hi all,
I drove through in May and the only time I will ever go back is when this is the only place left for me to meet with my family!
The place was disgustingly neglected and dirty (including the ablutions) and if I never go there, it will be "TOO SOON", even with my own Porta-Potti.
Regards,
DR DRAKE GP that's not a Doctor nor a GP
Ek lees op Pilanesberg se fb blad dat hulle gister aand n inbraak gehad het by die Pilanesberg sentrum. Klere, TV's en drank is gesteel. Volgens hulle is daar geen voertuig betrokke nie...per voet in en uit gestap. Darem bietjie ver om met so baie voorraad te stap.....🤔
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜





