Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
pastorie hoender
ek noem sommer hierdie hoender so want jy maak dit net voor jy kerk luister en as die kerk klaar is is die dis ook sommer gaar
hoender stukke soos wat jy nodig het
hoenderspeserye en sout na smaak
een en halwe koppie rys
1 pakkie saampioene of groentesop peoeier
2 uie gekap
2 tamaties geskil en fyn gekap
2 koppies kook water
guer die hoender met die spesery en sout
neem n groot oondskottel en gooi die rys onder in die bak
strooi nou die soppeoeier oor die rys
smoor nou die uieen tamaties in n pan tot gaar
voeg die kookwater bynen meng
gooi nou die sous egalg oor die rys en spopeoeier
pak nou die hoender stukke bo op
bedel nou die kasserol met n deksel og aluminuim foelie
sit kasserol in oond wat op 180gC is en bak minstens n uur of tot alles gaar en sag is
haal uit en geniet
Ek moes nou eers uit nuuskierigheid kyk waar die woord pastorie inpas...baie oulike naam. Weereens iets wat ek in die Weber sal probeer....sommer met n 8-stuk hoender starpack
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek glo dit sal werk
