Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23215 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6787 |
| BrianB | 6017 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 927 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| Grompie | 438 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 501
Aantal Insette: 290 450
Aantal Besigtinge: 90 061 426
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 793
besigtinge: 18 452 987
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Manyane Caravan Park
Noord-Wes, Rustenburg
Tipe Oord:
Familie met kinders: 8
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 5
Manyane
insette: 6
besigtinge: 8108
Eric
Nuwe Lid
22% Profile Strength
Insette: 1
Aangesluit: 11 Jan, 2011
Manyane was nog altyd een van ons gunsteling parke om te besoek. Hierdie jaar 26 Des 2010 - 04 Jan 2011) het ons nog 2 karavaanvriende saamgenooi. Hierdie jaar het die park ons egter baie teleur gestel. Die mans ablusies naaste aan ons staanplek was van die begin af vuil met spinnerakke in die storte,dieselfde ou pakkies seep, lee tandepastebuisies, en ou skeermeslemmetjies wat nie skoongemaak word nie. In die afvoerpyp van die een stort het dieselfde bondel grys hare (miskien iemand se verlore pruik) die water bly blokkeer totdat ons vertrek het. Die karavaanpark se winkeltjie is iets om self te beleef. Sekerlik kan Golden Leopards dit verbeter ('n goeie regpak sal al klaar wondere verrig) Die swembad was so groen dat 'n mens by tye nie die eerste trappie kon sien nie. Die lys van produkte wat uit voorraad was by die restaurant het gewissel van roomys (in Desember in Afrika) tot geen hoender. Ons het almal maar besluit om dieselfde gereg te bestel vir ontbyt. Na 'n uur en 15 minute het die kos stuk stuk begin arriveer. Van die groep was al klaar geeet toe die res opdaag. Vir 'n kampeerbestemming wat ook internasionale gaste akkomodeer is hierdie vlak van diens (of gebrek daarvan) nie goed genoeg nie.(soos geblyk het uit gesprekke met ons Duitse en Nederlandse bure. Klaar gekla. Kampgroeteen voorspoedige Nuwejaar aan almal!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chrissa
Brons Lid
88% Profile Strength
Insette: 24
Aangesluit: 14 Dec, 2008
Ervaring: 40 jare
Eric
Ons het by Manyane gekamp vanaf 31 Desember tot 2 Januarie en het presies dieselfde ondervinding gehad. Ek was regtig waar geskok met al die negatiewe kommentaar wat in die besoekers register aangeteken was.
Ek het 'n e-pos gestuur aan die die bestuur met positiewe kritiek wat baie goed deur hulle ontvang is. Ek kamp weer daar die lang naweek en sal dan sien of daar enige verbetering is.
Dink hulle is self te bang om die winkel reg te pak, weet nie wat hulle daar gaan kry nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Duncan
Jupiter Lid
92% Profile Strength
Insette: 1560
Aangesluit: 06 Apr, 2010
Ervaring: 45 jare
How well we remember the early days ! When Pilansberg opened we caravanned there on a monthly basis as members of FOPs. Big Las was always on hand to check the spotless condition of everything. The pool was spotless, the shop had everything and the restaurant was chock-a block.Then the park changed hands... The red and white tape came out, and so did the begging hand! For a fee you got the grassy site! I remember our last visit, an Easter weekend, mid '90's. Those that were there will remember the overbooking ? There were caravans on the roads, on the grass lawn leading to the pool from the car park, every square inch had a van. Big Las had our cell number. He phoned me 4 times on the thursday afternoon, asking if I was on my way as he had a 'special' site for our group. During our stay he 'passed by' every hour to ask how we liked our stands. We knew the drill and never parted with a cent. Our last visit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Mandy
Brons Lid
14% Profile Strength
Insette: 10
Aangesluit: 07 Oct, 2010
Hi Eric & Chris, Compliments of the Season to you, we have also for the last 5 years been camping at Manyane, we had exactly the same problem December 2009, Staff was on strike, ablution blocks were dirty, Resturant had barely anything, and the pool was disgustingly dirty, everyone that has camped at Pilanesburg at that time of the year knows how hot it gets, but no one wants to get into a dirty pool, I thought it was only because the Staff were on strike, but seems I was wrong. So we have not been back again. Chris please let us know what it was like after the long week-end, and if there are more animals in the Game Reserve now, as everytime we went it seemed as though the animals were getting less.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Duncan
Jupiter Lid
92% Profile Strength
Insette: 1560
Aangesluit: 06 Apr, 2010
Ervaring: 45 jare
And hullo to you too Mandy.
Sad to hear you also had problems.
Regards,
Duncan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chrissa
Brons Lid
88% Profile Strength
Insette: 24
Aangesluit: 14 Dec, 2008
Ervaring: 40 jare
Mandy, compliments to you. Will inform you after the long weekend.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
DAVID
Silwer Lid
22% Profile Strength
Insette: 76
Aangesluit: 14 Jan, 2011
AI DIS JAMMER. ONS NASIONALE EN PROVINSIALE KAMPPLEKKE GAAN OMTRENT AGTERUIT. MISKIEN MAAR PRIVATISEER..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




