Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23225 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18554 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3904 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| Grompie | 449 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Mabalingwe - Recent experience
we are considering a camping weekend at Mabalingwe - some feedback about recent experience there is appreciated, especially regarding security and road noise levels.
Thanks
Tjola, jammer om dit te hoor. Dit kan enige oord totaal ruineer.
I have heard of horrible incidents lately around Bela Bela. They know that caravaners have cameras, radios, money and micro ovens in them.
I personally am not interested to camp in the Brits and Bela Bela region.
A few weekends a women was raped at a resort near Brits while she went to the bathroom at night. This happened at one of the best resorts near Brits. I ask why was this incident kept quite?
@Andre, which resort did the rape take place?
It is a resort about 11km out of Brits. I heard about this by a reservist I know very well. But it was also repeated on our local BBR. I do not want to mention the resorts name on this forum as I have not read about the incident in our local news. If it is going to appear in one of the newspapers I would not know. A nursery school was held up by gun point last week and also here there were no reports about it made and this I personally know took place.
They did catch the guy that crept through the fence. But this is not the only incident that took place at local camping resorts.
In the news a few weeks ago were reports of fisherman being killed at Hartebeespoort Dam and others being robbed at Vaalkop Dam.
That is just horrific
makes my blood boil to hear of crimes like this.
Security is a big issue today
Vir wat dir werd is. dit was op facebook dat meisies/vrouens wat aangerand was en in die pogiong was vir verkragting, die wat hulself natgepie het was nie verkrag nie. Dit is verskriklik om sulke uitlatings te maak, maar dit lyk as jy jouself nat pie dan word jy nie verkrag nie omrede hulle nie die 'pie' besigheid like nie. Ek het my vroulikes enoem dat as so iets jou oorkom, pie alles nat al is jy ook in die middel van die straat. Pie net. Hoop dit help.

The camping sites along the 'waterberge' are all close to the main road which is an escape route for these people attacking the parks. Gone are the days of fishing alone and even camping alone. We have to watch each others back. Even if you are camping midweek you will have to camp closer to other for safety reasons. No more alne in the dark. If it was the old days....."nie meer heel agter in die drive-in."

Was onlangs by Mabaligwe het dit baie geniet is baie bewus van al die diefstal by al die plekke rondom Pretoria. Ek het self my sekuriteid op geskerp het net besef as ek nog wil kamp moet ek meer self bewus raak die keuse le ook by jou kamp sal ek kamp
Dis nou teleurstellend om te verneem. Ek sit nou en kyk na die parke rondom Warmbad om te bespreek vir my trip wildtuin toe. Mabalingwe en El Rancho Grande is op my kortlys. Wat sê die wat weet? Ek wil net 1 nag oorslaap met die gaan en met die terugkom. Het laasjaar by MBizi gebly
Vernon, dit klink my jy beplan om Noord (Punda Maria) se kant toe in tegaan, indien wel, probeer Weesgerus.
Dit is nie so ver van die N1 af nie, naby Nylstroom (Modimole) Die pad vanaf die N1 na Nylstroom is bietjie b umpie, maar as jy mooi ry is dit heel rybaar.
Daar is ook Klein Kariba, bietjie verder van N1 af, maar baie lekker.
Kom ons hoor wat die ander mense voorstel.
Ja kyk dit laat mens bietjie dink en beplan oor wat jy saam vat en wat se maatreels jy in plek het.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het 'n vraag op die purple alarm draad gesit. Miskien moet mens maar in kampe ook beveilig.?
Arie Mooiman het baie daar gestaan en vir lank. Hy is/was ook op dié forum.

Die inligting hier gekry.





