Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23230 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3908 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 456 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Log in!!!!!!
Dag sê ..... skrik ek my nou gediks, want ek moet aanteken ("in log!!")
Onmiddelik dink mens mos, wat het ek of die komper nou gedoen? Dis amper soos die gevoel as jou kredietkaart nie deurgaan en moeilikheid gee nie ......
Hopelik net 'n "glipsie", want ja, hier is ek weer!!
Dag sê ..... skrik ek my nou gediks, want ek moet aanteken ("in log!!")
Onmiddelik dink mens mos, wat het ek of die komper nou gedoen? Dis amper soos die gevoel as jou kredietkaart nie deurgaan en moeilikheid gee nie ......
Hopelik net 'n "glipsie", want ja, hier is ek weer!!
Ek moes ook nounet weer inlog...ook gedink ek het verkeerde knoppie gedruk. Seker admin wat updates gedoen het?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Yip... We are currently busy with many updates...

No problem. I'm IN.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ook weer aangeteken, darem my wagwoord onthou, en neergeskryf die keer.
Dine and dusted.




