Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23248 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3941 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1471 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 617 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 469 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 508
Aantal Insette: 290 603
Aantal Besigtinge: 89 915 043
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 808
besigtinge: 18 458 657
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Kokoriba Wildreservaat
Noord-Wes, Brits
Tipe Oord:
Familie met kinders: 11
Partytjies en Jong Klomp: 1
Stil en rustig sonder kinders: 1
Kokoriba
insette: 6
besigtinge: 4255
Christie
Brons Lid
92% Profile Strength
Insette: 9
Aangesluit: 21 Aug, 2013
Ervaring: 37 jare
Was iemand onlangs by Kokoriba? Ons het geboek vir die langnaweek in September en sal enige inligting waardeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
BrianB
Pluto Lid
74% Profile Strength
Insette: 6027
Aangesluit: 10 Sep, 2011
Ervaring: 47 jare
Hi Christie
Welcome to the forum.
Have a look here for some comments and other threads on your topic.
http://www.caravanparks.com/35?forumaction=1&loadcategory=2679#ForumsAnchor
and also click on "Kokoriba Game Reserve" in the rating box just above your thread title it will open the comments made from the formites who have rated the resort.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Leon
Luhman 16 Lid
96% Profile Strength
Insette: 18560
Aangesluit: 12 Jun, 2007
Ervaring: 61 jare
Neem net kennis die pad tussen Brits en Thabazimbi is nie baie "Bright" nie. So vat dit maar stadig daar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Flip
Brons Lid
85% Profile Strength
Insette: 22
Aangesluit: 16 Feb, 2013
Ervaring: 16 jare
Hi Christie,
Jy kan maar met 'n geruste hart gaan. Ons was in April 2013 daar en het vreeslik lekker gekamp. Daars is baie dinge vir die kinders om te doen. Ek sal ook daar wees gedurende die Sep langnaweek.
Sien jou daar
Jy kan maar met 'n geruste hart gaan. Ons was in April 2013 daar en het vreeslik lekker gekamp. Daars is baie dinge vir die kinders om te doen. Ek sal ook daar wees gedurende die Sep langnaweek.
Sien jou daar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Siegfried
Platinum Lid
96% Profile Strength
Insette: 364
Aangesluit: 18 Feb, 2013
Ervaring: 22 jare
Baie lekker. Julle sal dit hopelik baie geniet. Ons sal beslis weer terug gaan. Staanplekke met gras en koelte was aan die skaars kant. Maar, baie water druk in die storte met genoeg warm water. Geniet dit.
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Durbs
Titaan Lid
100% Profile Strength
Insette: 672
Aangesluit: 12 May, 2013
Ervaring: 31 jare
Hi and welcome
Wishing you many more happy camping outings
Regards ELNOR (Else & Norbury)
Happy camping
Happy camping

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Johan/Marthie
Silwer Lid
33% Profile Strength
Insette: 98
Aangesluit: 20 Oct, 2011
Gaan gerus, Ons was al twee keer daar en het dit baie geniet.
As ek reg onthou is daar nie braaiers nie, Jy kan wel een huur,of neem jou eie saam.
Ons het die restaurantjie se kos ook baie goed gevind.
Geniet dit.
As ek reg onthou is daar nie braaiers nie, Jy kan wel een huur,of neem jou eie saam.
Ons het die restaurantjie se kos ook baie goed gevind.
Geniet dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




