Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Kampeer planne 2026
Het julle reeds planne vir 2026. Watter oorde is op julle lys?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
These are already booked.
- Dube - 4 nights 2-5 Jan.
- Hartenbos - month, mid Feb - mid March.
- Eiland - two months, last week June to end Aug.
- Swadini and or the KNP ?? for a month
- Home by end Sep.
Stop overs to Hartenbos, two week trip, and to Eiland (3 months from Hartenbos) still to be decided on.
Start packing the van on Monday :) then our song "On The Road Again " by Willie Nelson.
Ons het nog niks vir kort kampering beplan of bespreek nie.
Ons is wel bespreek gedurende Mei vir Malelane, Skukuza, Satara en Tsendze. Ook in die volgorede, gaan in by Malelane-hek en ui by P.Borwa.
Dan ook reeds bespreek gedurende Augustus en September by Mokala, KarooNP en Bergkwagga. Tussen die laaste twee oorde wil ons Baviaanskloof toe gaan, en dan kuslangs na Bergkwagga. Bedink oorde soos Keurbooms, stormsriviermond en/of Oesterbaai. ,
Ek het swaar hart vroeer die week ons Ballito trip van 6-17 Januarie gekanseleer by Dolphin holiday resort. Ons gaan egter later Januarie die alternatiewe roete daar doen. Ons wil later in die jaar weer daar gaan kampeer, maar het nog nie datum vas gemaak nie. Die enigste vaste en betaalde bespreking wat ons tans het, is einde Julie in Wildtuin. Ons het hierdie keer die Berg en Dal gedeelte veruil vir Malelane. Die ander twee op die reis is Lower Sabie en Satara. Intussen sal ons virseker naweke nog inwerk
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit smaak my dat my wa sal maar in sy garage bly staan vir 2026. Die beplanning wat ons wel het is vir vaste akkommodasie by o.a. Dwarswegstrand (oor 2 weke) en Kgalagadi in Oktober. En dan ook 'n kuier by ons ver kinders gedurende Mei/Junie.
Ek het swaar hart vroeer die week ons Ballito trip van 6-17 Januarie gekanseleer by Dolphin holiday resort. Ons gaan egter later Januarie die alternatiewe roete daar doen. Ons wil later in die jaar weer daar gaan kampeer, maar het nog nie datum vas gemaak nie. Die enigste vaste en betaalde bespreking wat ons tans het, is einde Julie in Wildtuin. Ons het hierdie keer die Berg en Dal gedeelte veruil vir Malelane. Die ander twee op die reis is Lower Sabie en Satara. Intussen sal ons virseker naweke nog inwerk
Lang naweek in September het ons solank vasgemaak by Dinokeng Camp and Leisure
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons planne vir Kurger Park is in plek. April en weer Junie. Kannie wag nie. Alby Satara, my vrou wil net daar kamp.
Vir die werkende mense is ons beperk tot die beskikbare verlof wat ons het. So hier in April sit ons 3 dae se verlof in vir 'n 9 dae kamp trip.
Daar is 'n paar sulke goeie beplannings geleenthede die jaar.
So die beplaning om te gaan kamp is in plek dis net die waar, wat vasgemaak moet word.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dries, hoekom verkies julle net Satara en watter hek / veilige roete ry julle die park in?
Ons is ook baie versot op Satara. Lekker baie roetes om die kamp, en mens elke dag 'n ander pad gaan verken. Daar is ook 3 lekker piekniekplekke om Satara, om ontbyt by te gaan maak.
Ons toer meestal deur die wildtuin. Dus gaan ons byvoorbeeld by Malelane in, werk noord na Satara en Tsendze. om by Phalaborwa uit te gaan. Dan kan mens natuurlik dit omdraai ook..
Die naaste hek vir Satara is Orpen hek. Hetsy met ingaan of uitkom, kan mens eers by Swadini oord oornag, of paar dae kampeer.
Ek sien nou iemand wat hul 4 dae besoek aan wildtuin wil verkoop. As ek so na prys kyk, is ek bly ek kamp....en dan is dit vir my nog lekkerder ook!

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜




