Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
HERTOETSING
Die AA het voorgestel dat die regering dit verpligtend moet maak om passasiersvoertuie jaarliks te toets omdat so baie van hulle onpadwaardig is. Wat van openbare voertuie soos busse wat baiemaal ook onpadwaardig is en in
Goeie idee maar my mening is dat dit heeltemal onuitvoerbaar is. Waar gaan die fasiliteite vandaan kom- weer aan die 'regte' mense kontrakte gegee word? Gaan die voertuie werklik getoets word of sal jy maar 'n 'fooitjie' aan die toetssentrum kan betaal om die sertifikaat uit te reik sonder om die voertuig te sien? En as jy die sertifikaat het, wat dan- moet jy dit aan die lisensie-owerhede oorhandig wat reeds sukkel met die huidige las? En baie, dalk meeste, voertuie, sal onpadwaardig wees as hulle werklik getoets word. Gaan hulle almal verbied word om te ry voor hulle herstel is, as hulle herstelbaar is?
Ek weet Engeland het so 'n stelsel maar ek weet nie hoe dit werk nie maar ek meen dit is slegs voertuie bo 'n sekere ouderdom wat getoets moet word. Maar wat in Engeland werk, gaan nie vir ons werk nie.
Oom Fred, Daai Busse en Taxi's gaan deur 'n jaarlikse RWC.. die Taxi's wat passasiers vervoer moet gaan elke jaar maar soos ons weet is meeste van die Taxi's wat ry nie padvaardig nie, hulle word ongelukkig deur gekoop want die is Afrika en 'n paar rand in die toets beampte se hand met 'n foto van die nommerplaat gaan daai Taxi onmiddelik deur en hulle reik die lisensie skyf uit.
Kos hulle so R2500 tot R3500 dan is die probleem uitgesorteer volgens hulle maar daar is 'n rede vir die toetse maar hulle dink nie verder as wat hulle neuse lank is nie.
Ek was afgeskryf deur 'n toyota bakkie op die N1 hoofweg.. hulle het die center bearing vasgemaak het op die propshaft met ski tou en die boute agter op die diff kon net nie meer die vibrasie vat nie... so ek sal bly wees as hulle dit deurvoer en voertuie oor 'n sekere ouderdom 'n jaarlike padvaardigheid moet gee en ontslae raak van die korrupte element.
In Engeland bepaal jou voertuig-lisensie se tyd of hy nog op die pad mag wees. Jy kan wel aansoek doen vir n verlenging-ondersoek. Voertuie in Engeland, Wallis en Ierland ROES op as gevolg van die sout wat op paaie gestrooi word om YS te verhoed. Die meeste OU karre roes van onder af op.
Kyk in Engeland loop daar baie XR4i Ford Sierra's, ek volg die groep... Jy kan vele karre op die pad hou solank jy onderhoud doen.
Suid-Afrika kan dit nie doen nie want meeste wit mense ry vandag se dae gemors want hulle het soos ek in die gat geval van dat jy in die mark moet bly om 'n nuwe kar te kan bekostig, ek self nie bereid om amper 'n Miljoen vir 'n nuwe bakkie te betaal nie so ek onderhou wat ek het op die stadium... Ek droom groot maar wil nie my geld op nuwe voertuig spandeer nie.
Ek het nou R3500 op my bakkie spandeer op al die idlers te vervang, die alternator te overhaul op 130 000 km met 'n volledige diens, enjin olie, ratkas olie, diff olie en dis nie naby die koste van 'n nuwe Ford of Izuzu maar ek doen dit self en wil nie in die steek gelaat word deur probleme op die pad nie want niemand kan dit bekostig met jou lewe... My Foton het nog 100 ooo km op as ek mooi na hom kyk of dalk nog meer.
EEndag as ek groot is kyk ek na die die 3.3 Mazda Takumi maar op die stadium byt ek vas, bakkie sleep lekeer en hy sal more deur die toets gaan sonder probleme
In die land sal dit nie werk nie. Te veel korupsie. Voertuie wat verkoop word kom nie eers by n toets sentrum uit nie, maar kry padvaardigheids sertifikaat. Ek persoonlik weet van van n hele paar sulke gevalle
Ek self het al aanbod gekry om kar deur toets te kry sonder dat ek my kar erens heen hoef te neem...dink dit het R500 meer gekos.
Korrupsie is om elke hoek en draai. Op facebook is daar baie keer mense wat matriek sertifikate verkoop vir R1000. Ambagte sertifikate vir R3000. Prepaid elektrisiteit te koop teen 20% van standaard tarief.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek soek 'n Graad as Professor ... moet bietjie soek op Bakkies Blad ..
Ja dit sal verseker tot almal se voordeel wees as die voertuie gehertoets word na seker tyd verstreke het.
Die probleem is weens korupsie is dit net geld in die verkeerde hande en mense gaan steeds onnodig dood op ons paaie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !




