Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23231 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6022 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3909 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 456 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 506
Aantal Insette: 290 521
Aantal Besigtinge: 89 868 295
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 454 649
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

ATKV Buffelspoort Vakansieoord
Noord-Wes, Rustenburg
Tipe Oord:
Familie met kinders: 13
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 3
BUFFELSPOORT
insette: 12
besigtinge: 9986
DAVID
Silwer Lid
22% Profile Strength
Insette: 76
Aangesluit: 14 Jan, 2011
ENIGE KOMMENTAAR EN AANBEVELINGS RONDOM DIE ATKV BUFFELSPOORT?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 6454
Aangesluit: 03 May, 2007
Ervaring: 61 jare
Gaan kamp maar gerus daar baie mooi en goed georgenaseer,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
DAVID
Silwer Lid
22% Profile Strength
Insette: 76
Aangesluit: 14 Jan, 2011
NOG NET GOEIE DINGE VAN BUFFELSPOORT GEHOOR. HOE VERGELYK BUFFELSPOORT MET OMARAMBA NET OM DIE DRAAI?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Juriev
Silwer Lid
92% Profile Strength
Insette: 93
Aangesluit: 19 Apr, 2007
Ervaring: 45 jare
Bufflspoort ATKV is in 'n heeltemal 'n ander klas as omeramba. Laat ek dit so stel, as jy nie plek kry by Buffelspoort nie, dan gaan jy na Omeramba. Omeramba se tariewe is nauurlik ook goedkoper. Sy geriewe is natuurlik glad nie soos Buffelspoort nie, maar dit is nogtands van 'n hoostaande gehalte
Jurie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
BELINDA
Brons Lid
14% Profile Strength
Insette: 45
Aangesluit: 04 May, 2009
Bly weg van Omaramba !!!!!! 'n Dronk, raserige nes. Geen beheer oor mense wat raas nie, jong dronk kinders, "snaakse goed" langs swembaddens as jongklomp daar gekuier het, ens, ens. By Aktv Buffelspoort by die ape die mense.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
BELINDA
Brons Lid
14% Profile Strength
Insette: 45
Aangesluit: 04 May, 2009
Jammer. Ape byt mense by Buffelspoort.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
DAVID
Silwer Lid
22% Profile Strength
Insette: 76
Aangesluit: 14 Jan, 2011
BELINDA: APE WAT BYT? HET EEN KEER BY OMARAMBA GEKAMP WAS NIE BAIE GELUKKIG. DANKIE VIR DIE INLIGTING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Deon
Brons Lid
22% Profile Strength
Insette: 17
Aangesluit: 23 Nov, 2010
Buffelspoort is n baie lekker plek. Alles wat n mans soek is daar. Het nog net lekker tuie daar gehaad. Van die wat dit afkeer is daar ook altyd Weesgerus wat net so puik kampeerplek is. No 1 Weesgerus No 2 Buffelspoort op my lys.
Sterkte en lekker kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
DAVID
Silwer Lid
22% Profile Strength
Insette: 76
Aangesluit: 14 Jan, 2011
AANGENAME ERVARING GOEIE DIENS. ATKV IS TOPS!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
henk
Nuwe Lid
22% Profile Strength
Insette: 0
Aangesluit: 17 Dec, 2013
ek het die vooreg gehad om die naweek n draai daar te maak, behalwe die reen opslaan en saterdag aand se donderstorm bly buffelspoort tops. ons het te min tyd om te verspil op garra oorde.
groete
henk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
vanessa
Brons Lid
14% Profile Strength
Insette: 26
Aangesluit: 19 Apr, 2010
Hi been x2 to buffelspoort in the last year and both times were fantastic. if you are camping make sure that you take extra blankets. Nites were very cold near the stream. Abulutions were the cleanest we experienced. Indoor & heated pools definitely top of my list. Will definitely go back again and again.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
DAVID
Silwer Lid
22% Profile Strength
Insette: 76
Aangesluit: 14 Jan, 2011
STEM SAAM.... SAL WEER DAAR KAMP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Lid
100% Profile Strength
Insette: 23231
Aangesluit: 05 May, 2015
Ervaring: 13 jare
Copied and pasted from news:
Buffelspoort Maart - Februarie 2020 Promosie's
Promosie 1: Standaard-vyf-bedpromosie, Lede: R1 515.00 | Nielede: R1 975.00
Promosie 2: Tenthuise, Lede: R1 455.00 | Nielede: R2 055.00
Promosie 3: Kampering, Lede: R625.00 | Nielede: R825.00
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




