Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23237 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3930 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 460 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 286 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 507
Aantal Insette: 290 561
Aantal Besigtinge: 89 873 405
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 455 207
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Badplaas, A Forever Resort
Mpumalanga, Emanzana
Tipe Oord:
Familie met kinders: 8
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Badplaas terugvoer
insette: 4
besigtinge: 12013
koos
Brons Lid
59% Profile Strength
Insette: 6
Aangesluit: 01 Oct, 2008
Ervaring: 49 jare
Dagsê,
Ons het verlede naweek by Forever Resorts Badplaas gekamp. Die staanplekke was propvol maar ek moet sê, ons het dit baie geniet. Ons mede-kampeerders het hulle baie goed gedra en harde musiek was ongehoord. Sekuritieit het gereeld rondgeloop, miskien het dit iets daarmee te doen? Die fasiliteite was skoon en gereeld gediens. Alle kampeerders moet 'n blou bandjie om die gewrig/ enkel dra en dit het jou onderskei van dagbesoekers. Ons was bekommerd oor gerugte van dagbesoekers wat buste vol opdaag maar daar het niks van gekom nie. Ek dink daar word streng kontrole oor die dagbesoekers uitgevoer. Ons het die N4 van GP tot by Machadodorp gery en daarna na Badplaas. Geen slaggate gesien nie, die padoppervlak is goed.
Loskopdam is egter 'n ander storie. As Forever Resorts net die plek met sy dronk en lawaaierige vistermanne kan uitsorteer dan kan mens dit weer waag na die plek toe. Let wel - daar is 'n verskil tussen vistermanne en hengelaars. Van laasgenoemde was daar min te sien by Loskop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Willem
Platinum Lid
14% Profile Strength
Insette: 271
Aangesluit: 01 Jan, 2007
Goeie Dag
Ons was ook toevallig die naweek daar en ek kan net beaam wat alreeds genoem is. Al waarmee ek 'n pyn gehad het was dat die warmwater dalk bietjie skraps was op piek tye, maar die kamp was vol, so dit was te verwagte. Badplaas bly 'n lekker plek. Waar het julle gestaan?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
koos
Brons Lid
59% Profile Strength
Insette: 6
Aangesluit: 01 Oct, 2008
Ervaring: 49 jare
Hi Willem, ons het op nommer 265 gekamp. Dit is naby die ingang na die reservaat. Nie te sleg nie maar daar is beter plekke. Die voordeel was dat ons halfweg tussen 2 wasplekke gestaan het - as die een koud is hol jy net gou-gou na die ander een. Snaaks genoeg, nieteenstaande die piek tye, het die ander een altyd warm water gehad. Smaak my ook die mans is meer bevark as die dames in terme van warm water. Maar dit bly 'n lekker plek.
Groete
Louis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dick
Maan Lid
88% Profile Strength
Insette: 824
Aangesluit: 12 Feb, 2008
Ervaring: 35 jare
Moet saam stem was laas jaar daar en sal enige tyd weer daar staan ons het wel die busse met dagbesoekers beleef, die binne geriewe was egter stil en lekker.
Kamp Groete
Dick & Millie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 6454
Aangesluit: 03 May, 2007
Ervaring: 61 jare
Hou van die go carts erg lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




