Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23236 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3924 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 458 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 286 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |

Badplaas oor spits tyd
Roosters vuil, kamp vuil. Ablusies was skoon...
Sien hoeka gisteraand of facebook, hulle het oor desember dagbesoekers verbied, en het hulle dagbesoeker beleid heeltemal verander. Oor vakansies, langnaweke en vakansie dae word geen dagbesoekers meer toegelaat nie. Die mense is blykbar gaande oor die nuwe instelling. Johan Bezuidenhout, die senior general manager van badplaas het 'n kennisgewing op Facebook gesit, en as gevolg van mense se positiewe reaksie op die nuwe instelling, het hulle ook nou 'n special op kamp, R100 per persoon per nag, tot en met 8 mense, naweke ingesluit, van 7 january tot 28 feb. om mense weer terug te lok. Mense wat desember daar was se daar was geen dagbesoekers en hulle het heerlik gekamp.



Sjoe, dis nou positiewe terugvoering! Bly dat oord bestuurders/eienaars luister na hulle kliente!
Ek dink hul verblyf gaan nou baie groot aanvraag kry...2 van my vriende wat nie voorheen daar wou kamp nie het reeds bespreek...1 vir paas tyd en ander vir Julie skool vakansie
Lekkerste plek vir die kinders, met die slides en all, maar kon nooit meer gaan nie. Wonder of hulle verliese begin ly het agv die kampeerders se afwesigheid? watookal die rede, bly oor die nuwe instellings. Sal definitief wil gaan in die toekoms
Net jammer jy kamp so in die modder??
Met sulke nuus kan mens weer 'n draai daar gaan maak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !





