Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23244 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6792 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3936 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1469 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 614 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 466 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 508
Aantal Insette: 290 585
Aantal Besigtinge: 89 892 869
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 797
besigtinge: 18 456 725
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

ATKV Goudini Spa Vakansieoord
Wes Kaap, Rawsonville
Tipe Oord:
Familie met kinders: 7
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 2
ATKV GOUDINI SPA
insette: 4
besigtinge: 3881
Anonymous
ONS KAMP NOU AL DIE AFGELOPE 7 JAAR IN DESEMBER MET ONS KARAVAAN BY GOUDINI WAS NOG ALTYD EEN FEES.MENSE DAAR IS WONDERLIK VRIENDELIK VERAL ONS VRIENDE UIT GAUTENG(ERICH NIEMAND)WIE GAAN HIERDIE DESEMBER KAMP BY GOUDINI ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Danie
Titaan Lid
14% Profile Strength
Insette: 631
Aangesluit: 21 May, 2007
Hein
Mag ek die volgende van jou verneem asb.
Is dit nie baie warm daardie tyd van die jaar nie?
En die wind?
En vertel my meer van die mense asb. Is die hele Cape Flats se ghetoblasters en swart BMW's daar of is die mense wat vir mekaar omgee
Mag ek die volgende van jou verneem asb.
Is dit nie baie warm daardie tyd van die jaar nie?
En die wind?
En vertel my meer van die mense asb. Is die hele Cape Flats se ghetoblasters en swart BMW's daar of is die mense wat vir mekaar omgee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Ek was in April daar, en het dit presies ondervind soos in Danie se geval, en my terugvoer van hoofkantoor was niksseggend.
Groete
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Goudini sien my nie weer nie. Ek het 5 keer daar gekamp en die ervaring het progressief slegter geword. Elke keer moet daar eers by bestuur gekla word oor laatnag se onder die belt taalgebruik wat saam met drankmisbruik die plek onaanvaarbaar maak. Daar i
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Hein, ons is buite seisoen kampeerders, en altyd op soek na nuwe staanplekke. Ons is mal oor Namibia, en sleep maklik vir 'n week se staan die 800+ kilos op Oranje rivier toe. Die oulikste kampterrein soekfasiliteit is die een op Caravan & Outdoor Life se
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




