Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23215 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6787 |
| BrianB | 6016 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 926 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 437 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 500
Aantal Insette: 290 448
Aantal Besigtinge: 90 060 750
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 793
besigtinge: 18 452 895
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Rocky Bay Oord
KwaZulu-Natal, Scottburgh
Tipe Oord:
Familie met kinders: 8
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
2016 June July holiday
insette: 9
besigtinge: 3222
Cindi
Brons Lid
96% Profile Strength
Insette: 35
Aangesluit: 11 Jan, 2013
Ervaring: 26 jare
Hallo almal,
Kan iemand dalk vir my se hoe is dit by Rocky Bay gedurende Junie/Julie en dalk enige staan plekke wat julle kan aanbaan beveel.
Lekker rustige Sondag vir almal.
Kan iemand dalk vir my se hoe is dit by Rocky Bay gedurende Junie/Julie en dalk enige staan plekke wat julle kan aanbaan beveel.
Lekker rustige Sondag vir almal.
Cindi Labuschagne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Lid
100% Profile Strength
Insette: 23215
Aangesluit: 05 May, 2015
Ervaring: 13 jare
My broer kamp daar die afgelope 5 jaar elke jaar gedurende junie skool vakansie daar....hulle geniet dit ter deë.....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
PietG
Saturnus Lid
88% Profile Strength
Insette: 2390
Aangesluit: 12 May, 2015
Ervaring: 54 jare
Ons bly in Uvongo so 80 km vanaf Rocky Bay. Ons het baie vriende wat daar oorwinter vanaf Gauteng en die Vrystaat en hulle kom elke jaar terug. Die staanplekke is maar elkeen se eie keuse. Staan voor op die see en trotseer die wind of staan terug en geniet die rustigheid. Die meeste van die winterseisoen se weer is heerlik. (kortbroekweer). Daar is ook die koeler winderige dae maar hulle is in die minderheid.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Cindi
Brons Lid
96% Profile Strength
Insette: 35
Aangesluit: 11 Jan, 2013
Ervaring: 26 jare
Baie dki julle ek dink dit is ons volgende vakansie bestemming.
Daar is net niks lekkerder as kamp:)
Kamp Groete
Cindi
Daar is net niks lekkerder as kamp:)
Kamp Groete
Cindi
Cindi Labuschagne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chuck Norris
Alpha Centauri Lid
100% Profile Strength
Insette: 11252
Aangesluit: 13 Jan, 2014
Ervaring: 46 jare
Stem, kamp bly lekker maak nie saak waar nie.
Al weer oppad iewers heen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Witwillie
Goud Lid
96% Profile Strength
Insette: 146
Aangesluit: 15 Dec, 2014
Ervaring: 25 jare
Stem saam met julle - kamp bly maar lekker. Dit ten spite van dinge wat soms verkeerd loop. 'n Mens onthou dan ook daardie kampe wat nie so perfek was nie vir baie lank. Hoe meer gereeld jy kamp hoe makliker hanteer 'n mens die teespoed sonder te veel 'moans and groans'.
my eie bed in die vreemde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Hannes
Platinum Lid
85% Profile Strength
Insette: 276
Aangesluit: 21 Mar, 2013
Ervaring: 54 jare
Goeie dag Cindi. Ons kamp al die afgelope ses jaar by Rocky Bay en geniet dit terdee.
Soos jy inkom in die park, aan die regterkant en voor jy die bultjie kry, is meesal mense wat so twee na drie maande kamp en uiteraard ook heelwat ouer mense. dieper in die park is ook kampeerders wat lank staan en dit is ook meer gewild by mense wat korter tye , langnaweke en naweke kamp. Vir party van die ouer kampeerders is die 'dieper deel" bietjie woelig met die kinders, baie ander is nie daardeur gepla nie. Ons gaan weer vanaf 1 Mei 2016 en sien julle hopelik daar.
Soos jy inkom in die park, aan die regterkant en voor jy die bultjie kry, is meesal mense wat so twee na drie maande kamp en uiteraard ook heelwat ouer mense. dieper in die park is ook kampeerders wat lank staan en dit is ook meer gewild by mense wat korter tye , langnaweke en naweke kamp. Vir party van die ouer kampeerders is die 'dieper deel" bietjie woelig met die kinders, baie ander is nie daardeur gepla nie. Ons gaan weer vanaf 1 Mei 2016 en sien julle hopelik daar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Cindi
Brons Lid
96% Profile Strength
Insette: 35
Aangesluit: 11 Jan, 2013
Ervaring: 26 jare
Baie Dankie julle waardeur baie.
Ek dink ons gaan daar kamp definatief volgende jaar, dit lyk na 'n pragtige plek.
Sal uitkyk Hannes miskien ontmoet ons mekaar, dit is altyd lekker om medekampers te ontmoet.
Hoe word daar gesê, 'n reënerige dag op vakansie/kamp is beterder as 'n sonskyn dag by die werk.
Ek dink ons gaan daar kamp definatief volgende jaar, dit lyk na 'n pragtige plek.
Sal uitkyk Hannes miskien ontmoet ons mekaar, dit is altyd lekker om medekampers te ontmoet.
Hoe word daar gesê, 'n reënerige dag op vakansie/kamp is beterder as 'n sonskyn dag by die werk.
Cindi Labuschagne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Hannes
Platinum Lid
85% Profile Strength
Insette: 276
Aangesluit: 21 Mar, 2013
Ervaring: 54 jare
Stem saam, en goeie vriendskap en mooi verhoudings maak die vakansie soveel beter.
Ons staan gereeld op standplaas 121. Hoop julle kry 'n goeie standplaas.
Ons staan gereeld op standplaas 121. Hoop julle kry 'n goeie standplaas.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Cindi
Brons Lid
96% Profile Strength
Insette: 35
Aangesluit: 11 Jan, 2013
Ervaring: 26 jare
Dankie baie Hannes, hoe is die veiligheid daarso?
Cindi Labuschagne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




