Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23116 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
2005 Sprite Swing setup
Good day everyone,
Trust you are all well.
I bought a 2005 Sprite Swing with the full tent, rally tent as well as the add a room. I really need your help, I'm lost with all the poles and don't know where goes what. I did search the internet, but the colours on the poles does not match. Is there someone that will be able to assist with this? I'm really lost.
Regards,
Cecilia
Hi Cecilia welkom hier op die forum
As jy hier op die foum soek sal jy 'n topic kry wat die uitleg van die tent pale toon. Klink in die Search funksie links bo en tik in "tent poles" of "Tent uitleg". Die uitleg is al verskeie kere hier op forum bespreek.
Ek sal kyk of ek van die pale topics kan vorentoe bring.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Leon,
Baie dankie vir die verwelkoming en inligting, ek sal bietjie loer.
Geseënde dag.
Boek by n oord vir n naweek wat tent joggies het. Laat hul opslaan, merk die pale...wat kom waar...vandaar behoort jul okay te wees
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Baie dankie, klink of dit ook kan werk.
Hi Cecilia. Ek het die Tent manual vir sprite beskikbaar. Waarheen kan ek dit vir jou mail.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Leon,
Baie dankie. Jy kan dit vir my na cecilia16botha@gmail.com toe stuur. Ek waardeer dit baie.
Groete & geseënde dag.
Cecilia youvé got mail.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
:) Vreeslik Baie Dankie.



